send link to app

La Ferm app for iPhone and iPad


4.6 ( 656 ratings )
Social Networking Health & Fitness
Developer: TwentySix TwentyEight
Free
Current version: 1.6, last update: 7 years ago
First release : 13 Jan 2017
App size: 3.12 Mb

Thank you for choosing La Ferm to help you on your journey to a slimmer, healthier you.

Wil jy graag minder weeg en gesonder leef maar weet nie waar om te begin nie? Kort jy motivering en professionele advies? Of wil jy net weer in beheer wees van jou en jou familie se lewenstyl?

Dan is La Ferm reg om jou hand te vat na n gesonder en ligter jy.

Izette Faul (Dieetkundige) en Marietjie Shepherd (Biokinetikus) is "on call" - daar vir jou! Jy kán weer ligter wees én optimaal funksioneer.

In n gejaagde lewe vol stres en uitdagings moet jy jou gesondheid en gewig oppas om volheid te kan leef om regtig n positiewe verskil in jou eie maar ook in ander se lewens te maak.

By La Ferm vat ons jou hand met n gesonde eet- en oefenplan, asook professionele advise, en help jou om n nuwe, volhoubare leefstyl te kweek.

Loer gerus na die La Ferm Vasbyte wat reg deur die jaar plaasvind (soos wat die besonderhede van elke uitdaging gefinaliseer word, is dit hier op ons webwerf beskikbaar). Ons het ook vele lewenstylprogramme en produkte wat jou VARSER en FERMER sal laat voel.

Kom stap saam met ons die pad... n maklike lewenstyl pad waarmee jy kan volhou!

Sien en voel die verskil in jouself!